Die dorpie het 4 klasse naamlik die Uiltjie Klas, Padda Klas, Kous Apie Klas, Bytjie klas en elke klas het hul eie badkamer vir ons kleuters.
Ons het ‘n veilige speelterrein met ‘n verskeidenheid speelgoed en apparate wat daagliks beskikbaar is vir ons kleuters.